True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe
Shaun Oosthuizen se meester misdaadplan teen bejaarde vroue artwork

Shaun Oosthuizen se meester misdaadplan teen bejaarde vroue

True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe
33:42
Play episode

Show notes

Ouetehuise en aftree oorde in Gauteng en Mpumalanga was tussen 2015 en 2018 die teikens van gru moorde. Bejaarde vroue wat alleen gebly het, is aangeval, verwurg en beroof in ’n reeks misdade wat begin het met die geldgierigheid van Shaun Oosthuizen. Die kat-en-muis speletjie wat hy en sy mede-pligtiges met die polisie gespeel het, het gelei tot ’n reuse soektog oor provinsiale grense om die aanvalle te stop voor nog ’n vrou haar deur vir die onheil oopmaak. Webpage · Find more from JacPod

More from this show

More
  1. Die Springs haarkapper wat jong meisies na verderf gelok het

    Agtste Straat in Springs aan die Oos-Rand het in 2017 soos baie ander besige strate regoor Suid-Afrika gelyk - met 'n prokureursfirma, 'n skoonmaakbesigheid, snoepies en ook 'n man…

    27:15
  2. André Klynsmith se aftreeplanne eindig in sy tragiese moord

    André Klynsmith se hunkering na ’n droom aftrede saam met sy vrou het in sy tragiese moord geëindig, met ’n verstommende kinkel oor die ware moordenaar. Hy het in 2016 afgetree met…

    36:53
  3. Die berugte Station Strangler reeks moordenaar

    Suid-Afrika het in 1994 geleef onder ’n reënboog van vreugde met die aanvang van demokrasie en die gevoel van vryheid. In die Mitchells Plein gebied van die Wes-Kaap was ouers egte…

    51:49
  4. Die Ponzi-slenter van Craig Warriner

    Die BHI Trust het in 2023 soos ’n huis van kaarte inmekaar getuimel en ’n Ponzi-skema aan die lig gebring waarin meeste van die beleggers alles verloor het. Craig Warriner is eens…

    35:49
  5. Die Matjane-gesinsmoorde en die hofsaak oor die impak van alledaagse pynpille

    Dit was 'n middag in April 2015 toe 'n verhaal oor kindermoorde ontvou het, soos wat nog nooit vantevore in Suid-Afrikaanse howe gesien is nie. Rehithile Matjane het aangevoer da…

    56:27
  6. Die Moord op Ria Womarans in Botswana

    Tienie en Ria Wolmarans het in die 1990s besluit om Botswana toe te trek na die Phakalane buurt in die hoofstad Gaberone, wat hulle gehoor het veiliger was as in Suid-Afrika. Daar…

    56:41
Now Playing
Shaun Oosthuizen se meester misdaadplan teen bejaarde vroue — True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe | Josplay Music